Stroomop
Add to
my list
Adventure, Drama, Girlfriends’
106 min
| 10–12PG L V
Raak verlore. Vind jouself. Vyf dames is almal besig is om stroomop te swem in hulle afsonderlike lewens. Verskillende situasies en gebeure lei elkeen van hulle om op dieselfde rivier-avontuur te gaan. Tydens die avontuur word die boot waarin die dames vaart omgegooi en die gids raak verlore. Die dames word gedwing om op hulle eie in die water en wildernis te oorleef, onwetende dat hulle onderskeie realiteite en lewenservaringe hulle reeds bevoeg maak vir dié uitdaging. In die oorlewingsproses vind hulle vriendskap en ook hulle eie innerlike krag en binnestemme soos hulle een golf na die ander moet aandurf. Soos hulle die fisieke uitdagings oorwin, oorkom hulle ook ander swakhede en groei hulle in karakter en selfvertroue wat tot genesing in hulle unieke lewens lei.
Cast
Donnalee Roberts, Simoné Nortmann, Ilse Klink, Chanelle de Jager, Carla Classen, Armand Aucamp
Directed by
Ivan Botha
Music
Dawie de Jager
Screenplay
Ivan Botha, Donnalee Roberts, Sean Robert Daniels